[ifrss] [ifrss]
Kamusta - The Pinoy Web Directory - Philippines
Melibea Web Directory  |  Save your Bookmarks

Kultuur

Sites:

» Afrikaans.be Open in a new browser window - Afrikaanse nuus, literatuur, musiek en skakels vir enigiemand met 'n belangstelling in Afrikaans en Suid-Afrika, veral gemik op belangstellendes in Europa.
» Afrikaanse Klub Open in a new browser window - Nie-winsgewende Afrikaanse klub vir alle Suid-Afrikaners ter vestiging en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse kultuur in Nieu Seeland.
» Beweging vir Christelik-Volkseie Onderwys Open in a new browser window - Onafhanklike skolenetwerk in Suid-Afrika met ongeveer 50 lede.
» Die Roepstem - De Roepstem Open in a new browser window - Die Roepstem is 'n Nederlands- en Afrikaanstalige webruimte wat die gebruik van albei tale wil bevorder. Ook dient De Roepstem tot nadere kennismaking van de geinteresseerde met beide talen.
» Die Sitkamer Open in a new browser window - Machiel en Charlene Matthews
» Huis der Nederlanden - 'n kultuursentrum, mediasentrum en biblioteek Open in a new browser window - Die Huis der Nederlanden (HdN) is 'n Nederlands-Vlaams-Afrikaanse kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en kuierareas.
» Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) Open in a new browser window - Net soos die ou Stigting vir Afrikaans, beywer die SBA hom vir die bemagtiging van Afrikaans sprekers, deur projekte oor geletterdheid, sosiale gesondheid, uitbou van die kunste, ens.


This category needs an editor

Last Updated:


Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor

The content of this directory is based on the Open Directory