[ifrss] [ifrss]
Kamusta - The Pinoy Web Directory - Philippines
Melibea Web Directory  |  Save your Bookmarks

Skole

Sites:

» Afrikaanse Hoër Meisieskool Open in a new browser window - Geleë in Pretoria. Akademie, kalender, geskiedenis, koshuisbesonderhede, kultuur, alumni, sport en tradisies.
» Afrikaanse Hoër Seun- en Meisieskool Open in a new browser window - Geleë in Pretoria. Alumni, reünies, kontakbesonderhede, geskiedenis, en geelbladsye.
» Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Open in a new browser window - Foto's, oudleerlinge, en inligting oor Sasolburg.
» CVO-skool Pretoria Open in a new browser window - Prospektus, leerlinge, skoolgeld, toelatingsvereistes, Ons Anker-nuusblad, CVO-debat, en ander CVO-skole.
» CVO-skool Vryburg Open in a new browser window - Enkele bladsy met algemene inleiding.
» Goudveld Hoërskool Open in a new browser window - Akademie, besoeders, foto's, kultuur en opvoedkundig, ouers, prospektus en sport.
» Hennenman Hoërskool Open in a new browser window - Foto's, bestuur, akademie, kultuur en koshuis, matrieks en personeel, en sosiaal.
» Hoër Tegniese Skool Carel de Wet Open in a new browser window - Geleë in Vanderbijlpark. Adademie, kalender, kultuur en sport.
» Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine Open in a new browser window - Akademie, bestuur, orkes en personeel.
» Hoërskool Brits-reünie 1991 Open in a new browser window - Reüniebladsy met kontakbesonderhede, nuus, foto's en spotprente.
» Hoërskool D.F. Malan Open in a new browser window - Geleë in Bellville. MTBS-sportbyeenkoms, foto's, personeel en fasiliteite, matriekbladsy, alumni, en kontakbesonderhede.
» Hoërskool Dr EG Jansen Open in a new browser window - Amptelike webwerf van dié skool, met bladsye oor alumni, nuusbriewe, inskrywings en jaarprogram. Elders is afdelings oor sport, kultuur, akademie, en die sosiale lewe.
» Hoërskool Florida Open in a new browser window - Algemene een-na-die-ander-webwerf met inligting.
» Hoërskool Garsfontein Open in a new browser window - In die ooste van Pretoria. Akademiese, sport- en kultuur-besonderhede, nuusbriewe en inligting.
» Hoërskool Grens-reünie 1985 Open in a new browser window - Geleë in Oos-Londen. Algemene inligting, ou klasfoto's, jaarboekinskrywings, en kontakbesonderhede.
» Hoërskool Jeugland Open in a new browser window - Geleë in Birchleigh. Agtergrond, uitleg, kontakbesonderhede, restaurant, klasrooster.
» Hoërskool Kempton Park Open in a new browser window - Akademie en kultuur, sport en sosiaal, kontakbesonderhede, restaurant en finansies.
» Hoërskool Linden Open in a new browser window - Geleë in Johannesburg. Nuusbrief, kwartaal- en weekprogram, prestasies, foto's, en inskrywingsvorm.
» Hoërskool Lydenburg-reünie 1981 Open in a new browser window - Foto's van toentertyd en vandag, nuusbriewe en reüniefoto's.
» Hoërskool Menlopark Open in a new browser window - Akademie, alumni, Engelse weergawe van blad, kultuur en sentrums, sosiaal en sport.
» Hoërskool Oudtshoorn Open in a new browser window - Hoof se boodskap, geskiedenis, akademie en skooldrag, sport, handboeke, tradisies en skoollied.
» Hoërskool Overkruin Open in a new browser window - Geleë in Pretoria. Amptelike werf met bladsy oor wat die skool bied, hul borge, en skoolprogram en skoolreëls.
» Hoërskool Overvaal Open in a new browser window - Akademie, beheerliggaam, kultuur, leerlingraad en personeel, en sport.
» Hoërskool President Open in a new browser window - Geleë in Vrijzee, Goodwood. Inligting oor die skool, ouers-onderwyser-kommunikasie, en foto's.
» Hoërskool Primrose Open in a new browser window - Geleë in Germiston. Skoollied, erekode, personeel, akademie en sport, en skoolwapen.
» Hoërskool Sand du Plessis Open in a new browser window - Geleë in Bloemfontein, Suid-Afrika. Algemene nuusbrokkies en besoekerstatistiek.
» Hoërskool Voortrekkerhoogte Open in a new browser window - Nuus, sport, akademie en kultuur, prestasies, ouers en personeel, en borge.
» Hoërskool Wagpos Open in a new browser window - 'n Afrikaanse skool op 'n plaas 5 km buite Brits in die Noordwes. Tegniese, landbou- en gasvryheidstudies. Inligting oor koshuise en busvervoer.
» Hoërskool Waterkloof Open in a new browser window - Geleë in Pretoria. Akademie, sport, sosiaal, kultuur, alumni en kontakbesonderhede.
» Klubrooies Open in a new browser window - Ondersteunersvereniging van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, Suid-Afrika. Visie, missie, projekte, promosies en reünies.
» Kroonstad Akademie Open in a new browser window - Afrikaanse private laer- en hoërskool geleë in Kroonstad. Inligting oor aktiwiteite en kurrikulums.
» Laerskool Bakenkop Open in a new browser window - Geleë in Centurion. Akademie, skaak, briewe, foto's, kultuur, skoollied deur Koos Doep, sport, en missiestelling.
» Laerskool Beaumont Open in a new browser window - Geleë in Somerset-Wes. Tweetalige werf oor kultuur, administrasie, prospektus, sport en roosters, en 'n nuusbrief.
» Laerskool Broederstroom Open in a new browser window - Geleë in Ifafi. Personeel en bestuursraad, leerlingraad, akademie, kultuur en sport, busroete en nuus.
» Laerskool D.F. Malherbe Open in a new browser window - Geleë in Vanderbijlpark. Akademie, sport, kultuur, personeel, leerlingraad en nuusbrief, kalender, foto's.
» Laerskool Dr. Havinga Open in a new browser window - Enkelbladsy met algemene inligting, prospektus en kontakbesonderhede.
» Laerskool Emfulenipark Open in a new browser window - Geleë in Vanderbijlpark. Inligting oor die gradeplegtigheid, revue, akademie, leerlingraad, sport en kultuur.
» Laerskool Fleur Open in a new browser window - Geleë in Lyttelton, Centurion. Nuusbrief, beheerliggaam, kultuur, klerewinkel, naskoolse afdeling, prestasies en akademie.
» Laerskool Hennenman Open in a new browser window - Missie, personeelblad, sport en kultuur, foto's en webskakels.
» Laerskool Hennopspark Open in a new browser window - [Flash nodig] Geleë in Centurion.
» Laerskool Horison Open in a new browser window - Geleë in Roodepoort. Algemeen, akademie, sport en kultuur, finansies en die trust, omsendbrief en kontakbesonderhede.
» Laerskool Kathu Open in a new browser window - Akademie, buitemuurse aktiwiteite, huldeblyke, en kultuur.
» Laerskool Louw Geldenhuys Open in a new browser window - Geleë in Linden. Eeufees, inligting, sentrums, jaarprogram, en kontakbesonderhede.
» Laerskool Lynnwood Open in a new browser window - Akademie, bestuur, geskiedenis, kultuur en winkel, naskoolsentrum, sport en dagboek.
» Laerskool Newton Open in a new browser window - Geleë in Kimberley. Tweetalige werf met inligting oor akademie, fasiliteite, koshuis, kultuur, sport, en webskakels.
» Laerskool Oranje-Noord Open in a new browser window - Geleë in Upington. Nuus, dienste, personeel en iets oor Futurekids.
» Laerskool Unika Open in a new browser window - Geleë in Randburg. Akademie, borge, geskiedenis, jaarprogram, webskakels, skoolkoerant, personeel en kultuur.
» Laerskool Voorbrand Open in a new browser window - Beheerliggaam, personeel, geskiedenis, skoolfonds, skoollied en missie.
» Laerskool Wesbank Open in a new browser window - Geleë in Oudtshoorn. Geskiedenis, skoolhoof en missie, akademie en rekenaars, leerlinge en buitemuurse aktiwiteite, nasorg, preprimêr en kunstefeesinligting.
» Laerskool Willem Cruywagen Open in a new browser window - Inligting oor skoolbedrywighede.
» Morgenzon Landbou Akademie Open in a new browser window - Die sogenaamde Landties, 'n Afrikaanse skool in Mpumalanga, met landbou-, tegniese en gasvryheidstudies. Laer- en hoërskool, en toerisme-inligting.
» Oos-Rand Akademie Open in a new browser window - 'n Afrikaanse private skool met Chritelike beginsels aan die Oos-Rand in Gauteng.
» Paul Roos Gimnasium Open in a new browser window - Geleë in Stellenbosch. Aansoekvorm, kontakbesonderhede, fasiliteite, geskiedenis, sport en sosiaal. Tweetalige werf.
» Potchefstroom Gimnasium Open in a new browser window - Akademie, algemene inligting, ererol en dagboek, kultuur en sport, leerlingbladsy.
» Preprimêre Skool Orban Open in a new browser window - Geleë in Johannesburg. Inleiding, skoolsake, onderrig, addisionele klasse, kontakbesonderhede.
» Primêre Skool Dirkie Uys Open in a new browser window - Geleë in Durban. Tweetalige enkelbladsy met algemene inligting en kontakbesonderhede.
» Primêre Skool Fichardtpark Open in a new browser window - Algemene inligting, nuusbriewe, skoollied, rooster, snoepie, buitemuurse aktiwiteite, geskiedenis en kontakbesonderhede.
» Primêre Skool Leeuwspruit Open in a new browser window - Geleë in Sasolburg. Missie, visie, personeel en leerlinge, skoolreëls en kontakbesonderhede.
» Randburg Hoërskool Open in a new browser window - South Afrikaanse Afrikaans christelike publieke skool. Randburg, Gauteng.


This category needs an editor

Last Updated: 2007-04-14 06:45:11


Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor

The content of this directory is based on the Open Directory